BondEKSKLUSIEWE MANDAAT
Op soek na ‘n ruim en gerieflike woning met minimale onderhoud in ‘n aangename en gevestigde area? Hierdie pragtige eiendom bied uitstekende waarde en die ideale leefstyl.
Die woning beskik oor:
• Duursame siersteengebou
• Netjiese klein voorstoep
• Ruim oopplan sit- en eetkamer met skuifdeur wat lei na ‘n onderdak braaiarea met ingeboude braai
• Oopplan kombuis met volop kasruimte, ingeboude elektriese stoof, asook ‘n aparte opwas- en wasgoedarea
• Drie ruim slaapkamers, almal toegerus met ingeboude kaste
• Twee volledige badkamers, waarvan die hoofslaapkamer ‘n en-suite het
• Dubbelmotorhuis met afstandbeheerde deure en direkte toegang tot die huis
• Volledig ommuurde agterplaas
• Diefwering en veiligheidshekke vir ekstra sekuriteit
• Watertenk
• Koopkrag
Kontak my gerus vir verdere besonderhede of om ‘n besigtiging te reël.