Hierdie 746 ha plaas, bekend as Zoetendalsvlei, bied 'n uitstekende geleentheid vir gewasverbouing of as aanvulling tot 'n bestaande boerdery-onderneming.
VOLKSRUST
Gedeelte 3 van die plaas Bronkhorstfontein 137HS
671ha waarvan 162 ha lande.
Titelakte T5482/2013
Gedeelte 10 plaas
Zoetendalsvlei
75 ha waarvan 55ha lande.
Titelakte 6297/2015
Totaal 746 ha
Die eiendom beskik oor 'n woonhuis, asook 'n boorgat toegerus met 'n sonkragpomp wat betroubare water voorsien. Drie gronddamme dra verder by tot die plaas se waterkapasiteit.
'n Praktiese en veelsydige eiendom met goeie infrastruktuur en produktiewe grond.
Die aangresende plaas kan afsonderlik aangekoop word of saam met hierdie een vir 'n groter boerderyeenheid.