Back

Farm For Sale in Excelsior Rural, Excelsior

Excelsior Rural, Excelsior, Free State
   POA   
Property Type Farm
Erf Size 462 m2
Levies R 0
Listing Date July 03, 2025
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Video
Map
Street view
Local info

Property description

Veiling
Datum: Woensdag, 27 Augustus 2025
Tyd: 11:00
Plek van Veiling: Op die perseel van die Plaas Monplaisir
Besigtiging: Per afspraak

462 Ha Wildsplaas - Een uur se ry vanaf Bloemfontein, baie mooi naweekplaas of Air B&B.

Natuurlike gras en veld met rantjies.

Een groot wildskamp met ± 5 hektaar huiskamp.

Twee groot gronddamme.

2.4m wildsheining reg rondom die plaas; is ook jakkalswerend.

Twee boorgate, een met dompelpomp en een met windpomp wat aandag nodig het.

Eskom kragvoorsiening.

Drakrag: 1 - 6GVE

Jaarlikse reënval: 500 - 600mm

Hoofhuis:
3 Slaapkamers;
2 Badkamers

Een Jagtershuis:
5 Slaapkamers;
4 Badkamers

Slaggeriewe
Koelkamer

Meubels en eetgerei is by die koop ingesluit.

Alle memorabilia is UITGESLUIT.

Wild INGESLUIT:
Springbokke 40
Rooibokke 60
Volstruise 10
Zebras 12
Kameelperde 6
Swartwildebeeste 40
Rooihartebeeste 60
Kudus 15
Njalas 3
Letswe 30
Blesbokke 160
Waterbokke 40

Request property details from Home & Hectare Real Estate - Home and Hectare Free State

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent