DEEL 1: Jamilo, Kudu en Rooibok - 129.69 HA
JAMILO
72.36 HA GROOT
57.5 HA INLYSTING
1. Nuwe moederlyn en kabel vanaf pompkamer tot by senter van 7 toring in 2015 geïnstalleer
2. Hoeke met floppies ontwikkel
3. 4 store
50 Ha Pivots
3 Klein Pivots
1 Huis En 4 Store
Mooi reggemaakte huis met groot oopplan eetkamer-kombuis
4 Slaapkamers
3 Badkamers
Woonstel
Swembad
Pivots:
• 7T - Valley
• 2T – Kew Pivot
• 4T - Kew Pivot
• 2T - Kew Pivot
KUDU EN ROOIBOK
57.33 HA GROOT
51.4 INLYSTING
1. Nuwe moederlyn en kabel vanaf pompkamer tot by senter van 5 toring is in 2020 geïnstalleer
2. Nuwe moederlyn en kabel vanaf pompkamer tot by 4 toring, asook water by die huis, in 2020 vervang
3. Dam is in 2023 skoongemaak
4. Stoor word tans verhuur
5. Hoek by stoor is ontwikkel ±3 ha lusern
2 Pivots:
• 5T Valley
• 4T Valley (Wipe)
3 Slaapkamer Huis En Stoor
Nota: Jamilo, Kudu en Rooibok is as eenheid beskikbaar
DEEL 2:
BLINKKOP
95.79 HA GROOT
89 HA INLYSTING
Magnum: 9 Ha
Blinkkop: 30 Ha
Klipkop: 30 Ha
Gariep: 5.5 Ha
1. Nuwe moederlyne en kabels is in 2016 geïnstalleer
2. Grond by arbeidershuise en by pompkamer is ±10 ha
3. 2 sementdamme is in 2022 skoongemaak
Pivots:
• 4T – Wipe
• 5T – Valley
• 5T – Valley
• 4T – Wipe
2 Huise En 1 Stoor
TOTAAL ALLE DELE: - 225.48 HA
PRYS R78 500 000
(JAMILO, KUDU EN ROOIBOK, BLINKKOP)
Daar word tans lusern geboer op plaas.
Diep sand leemlande ±1.5m diep, met 198 ha inlysting (11 000 m³ per hektaar) = 2 178 000 m³.
Sarel Haywood Kanaal, Damme.