Back

Farm For Sale in Viljoenskroon

Viljoenskroon, Free State
R 950000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Farm
Erf Size 11 m2
Levies R 0
Listing Date February 09, 2022
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Rivierfront is 100m
Beesdraad teen die pad en weerskante af tot by die rivier. Een kant het wildsheining. Skuifhek by die pad. Swaaihek halfpad na die huis toe.
Beesdraad om die huisie met 'n skuifhek en voetgangerhek na die rivier.
Geen levies of erfbelasting nie. Eskom is so R2000 per maand vir 3fase krag.
Die onderste deel teen die rivier is bos. Daar is 'n braaiplek en lig met krag en waterpunte. Ook houtbadkamer.
Die res is gras vir weiding.
Die huis het twee slaapkamers onder met geboude bed en bedkassies. Kombuis en badkamer met stort.
Buite is 'n stoorkamer en badkamer met toilet en stort.

Kontak my vir meer inligting.

  • Freehold
  • Pets Allowed