Back

Farm For Sale in Vredefort

Vredefort, Free State
R 2750000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Farm
Erf Size 30 m2
Levies R 0
Listing Date April 23, 2024
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Plaas te Koop in Vredefort naby die dorp

Hierdie plaas Bied u die volgende

30 Ha met 2 Boorgate
17 Kampe met water
SMutsvinger gras en Natuurlike weiding
10m Gange tussen die Kampe met verskeie hekke vir ingang
Al die Kampe is gespan met 2.4m Bonnox draad
Alle Kampe is ge-elektrifiseer
2 Boorgate tev volle toegerus met dompelpompe
Watertank met pomp
Skaapkrale

Grasdak Lapa met eie badkamers
Wendy huis
Nuut geboude huis , 2 Slaapkamers met 'n leefarea , Kombuis en Badkamer (Moet nog klaar gemaak word)

Plaas is geskik vir wild, skape, beeste ens

Daar is tans leeus ook , die Plaas kan gekoop word met of sonder die leeus teen 'n addisionele prys

  • Pets Allowed

Request property details from 3%.Com Properties - Parys & surrounds

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent