2972 m²
Die eiendom bied die volgende:
Sitkamer met TV-area
Kombuis
3 Slaapkamers
1 Badkamer
Rondawel
Dubbele motorhuis
Groot erf met ’n baie mooi, gevestigde tuin
Boorgat
Erf omhein met Devil’s Fork heining
Onderdak buitebraai-area
Hierdie eiendom bied ruim leefareas en uitstekende buitelugfasiliteite.