Back

2 Bedroom Apartment For Sale in Pretoria

74 Twee Riviere, 1778 Breed Avenue, Pretoria, Gauteng, South Africa
R 845000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Apartment
Erf Size NA
Levies R 1768
Listing Date March 01, 2024
Floor Size 56 m2
Rates and Taxes R 338.93
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Rolstoel vriendelike eenheid geleë in 'n hoek op die 3e vloer met vriendelike bure. U kan die hysbak gebruik tot op die 3e vloer.

Die woonstel bied:
2 slaapkamers met ingeboude kaste
1 badkamer met handreelings
Oopplan-kombuis met kaste, plek vir 'n enkel yskas.
Oopplan sitkamer met balkon
Motorafdak
Besoekers parkering

Die aftreeoord bied:
Voorsiening vir verswakte sorg, Nood verpleeg fasiliteite, Alzheimer-bystand, 'n paniekknoppie, 'n kliniek en dokterskamers, Eetsaal, Biblioteek, Haarsalon, Bus vervoer na die winkels, Kerkdiens en Bybelstudie, Wasgoeddiens, 'n Snoepie en 'n
Nuusbrief

Aktiwiteite by die oord:
Pretdraf, handgemaakte en vars produkte mark, Kuns en kunsvlyt, Rummicub, Bingo en Jukskei, Kooroefeninge, fiksheid en spierkondisionering oefengroep.

Voordat jy toegelaat sal word om in hierdie aftreeoord te bly, sal die Landgoedmatrone besoek moet word vir 'n gesondheidsondersoek.

Om die oord in so 'n goed versorgde toestand te hou, is daar 'n 2% inkoop heffing.

Die Twee Riviere Aftreeoord het 24 uur toegangsbeheer, wagte en 'n waghuis en is geleë naby hoofroetes, winkelsentrums, dokters en die Netcare Montana Hospitaal.


Kontak my gerus vir meer inligting of om 'n besigtiging van hierdie lieflike aftree-woonstel te reël.

  • Tiled Floors
  • Curtain Rails
  • Builtin Cupboards
  • Shower
  • Toilet And Basin
  • Carport
  • Totally Fenced
  • 24 Hour Access
  • Guard House
  • Guard
  • Electric Fencing
  • Balcony
  • Third Floor
  • Retirement Living
  • T V Port
  • Visitors Parking

Request property details from Keller Williams - KW Action

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent