In die Bos met pragtige uitsig Bokkies op jou voorstoep
Pragtige koelte bome heerlike vars lug.Gerieflike eenheid met 2 slaapkamer 2 badkamer studeerkamer ruim sitkamer stoep patio met buite braai
Aftree met gemoedsrus veilige sekuriteits kompleks .
Al die fasiliteite tot jou beskikking
Leefstyl aftrede in die Bosveld