Back

3 Bedroom Townhouse For Sale in Mookgopong

Mookgopong, Limpopo
R 2550000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Townhouse
Erf Size 550 m2
Levies R 4705
Listing Date September 21, 2026
Floor Size 151 m2
Rates and Taxes R 1140
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Ontdek hierdie pragtige, goed versorgde woning wat moderne gerief en rustige elegansie kombineer. Die eiendom bied ruim, ligte leefareas, ’n moderne kombuis, gemaklike slaapkamers met ingeboude kaste en ’n netjiese, private tuin.
Die ruim stoep en braai-area skep die perfekte ruimte vir ontspanning en kuier, terwyl die sonkragstelsel ekstra waarde en energiedoeltreffendheid bied.plus waterverkoelingstelsel vir die warm bosveld somers.
’n Besonderse eiendom wat gemak, styl en praktiese woonruimte uitstekend kombineer – ideaal vir die koper wat net daardie iets ekstra soek.

  • Pool
  • Retirement Property
  • Store Room
  • Patio
  • Sectional Title
  • Security Features
  • Sea View
  • Pets Allowed
  • Laundry
  • Flooring: Tiles
  • Walling: Partly Walled

Request property details from We R PR1ME

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent