Hierdie woning bied gemaklike leefruimtes, ’n moderne kombuis, ruim slaapkamers en ’n heerlike onderdak-vermaakarea met ingeboude braai. Die privaat tuin skep die perfekte plek om te ontspan en die buitelewe te geniet.
’n Knus, praktiese huis – ideaal om in te trek en tuis te voel plus toesluit motorhuis en aparte parkeerarea