Ontsnap na die rustigheid van die bosveld. Die eiendom bied ’n gemaklike 1.5 slaapkamers, badkamer, kombuisie en eetarea, met ’n heerlike buite-area met ingeboude braai onder die bome. ’n Ideale plek om te ontspan en die natuur te geniet, ook aanbouiings potensiaal, planne op aanvraag.