Back

2 Bedroom Townhouse For Sale in Mookgopong

Mookgopong, Limpopo
R 1850000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Townhouse
Erf Size 124 m2
Levies R 3693
Listing Date March 15, 2024
Floor Size 105 m2
Rates and Taxes R 1005
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Netjiese 2 Slaapkamer huis te koop by Die Oog Aftree Landgoed.

Hierdie Pragtige huis het 2 slaapkamers met 2 badkamers oop plan kombuis sit en eet kamer gedeeltes.

Hoof slaapkamer met en -suite badkamer en baie ingeboude kaste en dak waaier.
Ruim 2 de slaapkamer ook met ingeboude kaste en dak waaier.
Water koel sisteem regdeur die hele huis.
Vol vloer teels deur die huis.
Gang linne kaste.

Oop plan kombuis, eet en sit kamer met skuif deure na die die buite stoep en tuin area.
Kombuis met gas stoof en spasie vir elektriese toebehore.
Netjiese maklike onderhoubare tuin.
Enkel motor huis en afdak parkeer spasie.

Ingesluit by die koop van die huis:
5 KVA Battery en Inverter sitsteem met 6 son panele
Gholf karretjie

Hierdie huis is goed gelee netjies en 'n intrek en bly huis.

Die Oog Aftree-landgoed is gelee by 'n natuurlike mineraalbron, in 'n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.

Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die Oog aftree oord bied uitstekende waarde vir geld.

Die Oog Bied:
'n Vakansie-oord leefstyl
Mediese gemoedsrus
Deeltitel belegging vir kapitaalgroei en verhuringsmoontlikhede
'n Fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaardgaan.
Die Oog bied 4 vlakke van gesondheidsorg wat vir die inwoners mediese gemoedsrus. skep:
Verswaktesorg, midsorg en tuis versorging
Die oog het ook verskeidenheid geriewe beskikbaar soos kafee, restourant en wassery.

Kom geniet die pragtige natuur soos net die bosveld dit kan bied met hierdie hierdie huis idiaal gelee teen die veld.

  • Patio
  • Sectional Title
  • Security Features
  • Pets Allowed
  • Flooring: Tiles

Request property details from Apple Property Connection - Nylstroom / Naboomspruit

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent