Rustigheid van die Bosveld n vakansie admosfeer veiligheid en skoonlug en omgee mense hierdie pragtige eenheid kan jou tuiste in die Natuur wees. 2 slaapkamer 2 badkamer sitkamer eetkamer pragtige kombuis baie kaste
Lapa met ingeboude braai privaat tuin omhein
Solar sisteem ingesluit. 1 Afdak.