Besoek hierdie pragtige Aftree woning in die Oog Aftree Landgoed met uitsig in die natuurlike spruit.
Prag 3 slaapkamer 2 badkamer sitkamer eetkamer kombuis aparte opwas stoep met binne braai en buite stoep met buite braai
Baie ekstras 1 toesluit motorhuis plus 2 afdakke goedgevestigde tuin Solar en sonverhitting stelsel en waterverkoeling stelsel
Moenie wag nie maak n afspraak .