Hierdie pragtige eenheid net geskik vir Aftrede In die Bosveld atmosfeer
Naby al die fasiliteite
2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer kombuis lapa en 1 afdak.
Fsiliteite soos warm swembad winkel op perseel eetsaal sorgsentrum wildskamp te veel om op die noem .