Back

2 Bedroom Townhouse For Sale in Mookgopong

Mookgopong, Limpopo
R 1250000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Townhouse
Erf Size 400 m2
Levies R 4250
Listing Date May 22, 2025
Floor Size 98 m2
Rates and Taxes R 600
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Goeie beleggings eiendom in Die Oog Aftree Oord.
Hierdie gerieflike huis is Privaat en gerieflik maklik onderhoubaar. Die eenheid is ideaal vir ’n paartjie of vir ’n enkel persoon. Dit bied ’n groot onthaal area sitkamer wat kan oopmaak wat na die tuintjie vloei met pragtige omringde bome.
Die kombuis is goed ingeruim toegerus met gasstoof
Daar is ’n spasie vir ’ eetkamer en ’n lekker ingeboude kas vir meer stoor plek. 2 slaapkamer 2 badkamers

Daar is ’n Dubbel afdak .
Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteunings programme wat daarmee gepaard gaan.
Raak deel van 'n omgee gemeenskap. Skakel my vandag vir jou plek in die bosveld!

  • Pool
  • Retirement Property
  • Patio
  • Sectional Title
  • Security Features
  • Sea View
  • Pets Allowed
  • Flooring: Tiles
  • Walling: Partly Fenced

Request property details from We R PR1ME

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent