Back

2 Bedroom Townhouse For Sale in Mookgopong

Mookgopong, Limpopo
R 600000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Townhouse
Erf Size 250 m2
Levies R 3950
Listing Date December 09, 2025
Floor Size 71 m2
Rates and Taxes R 600
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Pragtige aftree woning te koop in Die Oog Aftree Oord.

Hierdie gerieflike huis is Privaat en maklik onderhoubaar.

Die huis bied ‘n groot oop plan kombuis wat vloei na die sitkamer met 'n skuifdeur na jou privaat kuier area met 'n ingeboude braai. Die kombuis het baie ingeboude kaste met graniet blaaie, wasbak, 2 plaat stoof en plek vir twee elektriese toebehore en yskas.

Die hoofslaapkamer is ruim met ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer vat gerieflik ’n dubbel bed met ook ingboude kaste. Daar is een badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Daar is ’n afdak vir een motor.

Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl vir 50+ persone en gee blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaard gaan.

Skakel my vandag vir jou plek in die bosveld!

  • Pool
  • Security Features
  • Sea View
  • Pets Allowed
  • Flooring: Tiles
  • Walling: Partly Walled

Request property details from We R PR1ME

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent