Hierdie ruim Teeldak woning bied 2 slaapkamer 2 badkamer sitkamer oopplan kombuis Stoep met ingeboude braai pragtige gevestigde tuin
Water tenk vir ekstra water .Solar installasie, songeyser asook n waterverkoeling stelsel vir die warm dae. 1 Motorhuis plus 1 Afdak
Rustige stil area . Al die fasiliteite tot jou beskikking goeie veiligheid baie staproetes .
N Aftree Leefstyl in die Bosveld .