Back

2 Bedroom Townhouse For Sale in Mookgopong

Mookgopong, Limpopo
R 699000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Townhouse
Erf Size 200 m2
Levies R 3850
Listing Date May 18, 2026
Floor Size 57 m2
Rates and Taxes R 700
Details
Map
Street view
Local info

Property description

**ALLEENMANDAAT – Bekostigbare Bosveld-aftrede in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed**

Hierdie netjiese en knus rondawel bied die ideale geleentheid vir rustige aftrede in die veilige en gevestigde Die Oog Aftree Landgoed.

Die eenheid beskik oor:

* 2 slaapkamers
* 1 badkamer met stort, wasbak en toilet
* Oopplan kombuis en leefarea wat ’n gemaklike en praktiese leefruimte skep
* Geslote lapa met seil – ideaal vir ontspanning en kuier in die Bosveld
* Afdak vir veilige en maklike parkering

Hierdie aftree-eenheid is baie strategies geleë – slegs ongeveer 50 meter vanaf die sorgsentrum, restaurant en gewilde warmwater-swembad. Alles wat jy benodig is binne maklike stapafstand.

Geniet veilige, rustige Bosveldlewe met uitstekende sekuriteit en ’n gevestigde gemeenskap.

**Prys: R689 000**

Moenie hierdie uitstekende alleenmandaat misloop nie. Kontak ons vandag nog om ’n besigtiging te reël.

  • Pool
  • Retirement Property
  • Patio
  • Sectional Title
  • Security Features
  • Pets Allowed
  • Flooring: Tiles
  • Walling: Partly Walled

Request property details from We R PR1ME

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent