Back

Farm For Sale in Crecy, Mookgopong

Crecy, Mookgopong, Limpopo
R 13000000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Farm
Erf Size 249 ha
Levies R 0
Listing Date August 14, 2024
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Hierdie plaas in 'n gesogde area met goeie grond en genoegsame water

145ha Weiding
Gemaklik 50 GVE
Bees hanteringsfasiliteite
2 x 12.5ha Spilpunte
1 x 5ha Spilpunt
100 ha Droelande (4 x 12 ha sirkels met moederlyne vir spilpunte)
2.5ha Drupbesproeiing land
9 toegeruste boorgate
1 x Sementdam vir besproeiing
1 x Sinkdam
2 x Eskom punte

Die plaas besit ook genoeg store en werkswinkels
Daar is ook 'n vyf slaapkamer huis

Kontak my gerus om jou afspraak te maak!

  • Study
  • Flatlet
  • Staff Accommodation
  • Store Room
  • Pets Allowed

Request property details from Virhuis Eiendomme - Head Office

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent