Uitstekende en goedgespaarde veld met volop Boesmangras.
Verdeel in 9 kampe almal met toegang tot drinkwater.
4 x toegeruste boorgate waarvan 2 windpompe en 2 sonpompe.
Baie goeie heinings.
4 stelle veekrale met 3 x laaibanke.
Baie goeie leegteveld met verskeie droe lope.
3 x gatdamme
3 slaapkamerwoning, (reeds bedraad maar geen krag).
Skuur met aangeboude pakkamer.
2 x arbeidershuise.
Plaas is 2 jaar laas bewei.
Die plaas is gelee sowat 20 km vanaf Brandvlei en bereikbaar met ‘n serwituut pad vanaf die R27 pad'
Uitstekende geleentheid.
Besigtiging per afspraak