Back

Farm For Sale in Britstown

Britstown, Northern Cape
R 8000000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type Farm
Erf Size 3179 ha
Levies R 0
Listing Date September 05, 2025
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Hierdie pragtige Karooplaas is verdeel in 7 kampe, met 12 waterkrippe wat strategies versprei is om jou bestuur te vergemaklik.
3 Skaaphanteringsfasiliteite met een laaibank.
Watervoorsiening uit 3 windpompe met 3 sement/sinkdamme.
Veldtipe is bossieveld met ’n groot verskeidenheid bossies, o.a. kortganna, karoobos, ens.
Grasse sluit in kort en lang boesmansgras,soetgrasse en gewone pioniersgrasse.
Die veld is in ‘n goeie toestand en nooit oorbewei en vertrap nie.
Ranteveld by die koppies verhoog jou drakrag beslis.
Drakrag is 1:22 GVE of 1:3-4 KVE.
Reënval: ± 250 mm/ jaar.
Geen woning of Eskom.

Die plaas is gerieflik geleë as veepos.
NOTA: ’n Aangrensende plaas van 2600 ha is ook in die mark.

Request property details from Home and Hectare Free State

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent