Back

2 Bedroom House For Sale in Sutherland

Sutherland, Northern Cape
R 850000
RunningCosts Bond
Costs
Property Type House
Erf Size 1070 m2
Levies R 192.27
Listing Date May 29, 2025
Floor Size 110 m2
Rates and Taxes R 1007
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Hierdie pragtige, karaktervolle woning in Sutherland het ’n ryk geskiedenis en is nou gereed vir ’n nuwe eienaar! Oorspronklik die dorp se eerste skool, later ’n dorpshuis vir boere.
Ontmoet historiese karakter:
Nuut uitgegrawe en vervangde sementvloere vir ’n vars en stewige fondament.
Hersiene en geïsoleerde dak vir ekstra warmte in die koue winters van Sutherland.
Nuwe vensterrame met diewering in die kombuis, braaikamer en badkamer.
Sekuriteitshekke voor en agter vir gemoedsrus.
Knus en gesellig:
Sonnige sonkamer/braaikamer met ingeboude binnebraai—perfek vir kuier saam met familie en vriende.
Sitkamer met Jetmaster en gescreete sementvloer vir ’n stylvolle, warm leefruimte.
Oorspronklike sjarme:
Houtplafonne steeds in puik toestand.
Klassieke kamers met oorspronklike vensters en sutters.
Hierdie huis is ’n ware juweel vir iemand wat op soek is na ’n woning met karakter en geskiedenis.

  • Freehold
  • Pets Allowed
  • Flooring: Carpet, Cement
  • Walling: Fully Fenced

Request property details from Agrisell

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent