Nuut geboude huis in Kleinbaai Klipfonteyn 2 nou beskikbaar.
Die huis is sopas klaar gebou en is gereed vir sy nuwe gelukkige eienaar.
3 Slaapkamers waarvan 1 'n inloop badkamer het, met voldoende kaste in almal.
Vol badkamer beskikbaar vir die res van die gesin.
Oop plan kombuis, plek vir skottelgoed wasser en meer as genoeg rakspasie.
Ingeboude braai vir lekker kuier saam vriende en familie.
Dubbel moterhuis en solar verhitter op die dak.
Hierdie is 'n lae onderhoud woning met 'n baie prakties en gemaklike woon uitleg.
Baie goed geprys vir die area.
Skakel u plaaslike Kleinbaai agent om te besoek dankie.