Back

Farm For Sale in Paarl

Paarl, Western Cape
   POA   
Property Type Farm
Erf Size NA
Levies R 0
Listing Date September 02, 2026
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Video
Map
Street view
Local info

Property description

Tender sluit: Donderdag 15 Oktober 2026 om 11:00
Plek: BKB Kantore, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100, Paarl

Grootte: 349 ha

Unieke geleentheid. Dit is baie seldsaam dat eiendom in hierdie area in die mark kom.

Die plaas is geleë op die Hoogstede grondpad met uitsig op die Paarl bergreeks asook op Tafelberg.

• Uiters vrugbare grond
• 32 ha wingerd
• 300 ha saaigrond
• Ideaal vir gemengde boerderybedrywighede
• Plaashuis (benodig aansienlike opknapping)
• 5 Arbeidershuise
• Groot stoor
• Skeerhok
• Veekraal met dipgat
• 2 Werkende boorgate: Een vir huishoudelike watervoorsiening en een besproeiingsboorgat wat ongeveer 16 000 liter per uur lewer
• 2 Eskom-kragpunte

'n Skaars geleentheid om 'n goed geleë landbou-eiendom in een van die Wes-Kaap se mees gesogte boerderygebiede te bekom

  • Staff Accommodation
  • Store Room
  • Freehold
  • Sea View
  • Pets Allowed

Request property details from Home and Hectare Western Cape

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent