Tender sluit: Vrydag 4 Desember 2026 om 11:00
Plek: BKB, Grainco Raadsaal, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100, Paarl
Grootte 398ha
Plaas is geleë 4km vanaf Eendekuil op die Draaihoek pad met ’n pragtige uitsig op die Piketberge.
Bewerkbare grond 316ha, waarvan 148ha teegrond en 168ha saaigrond is.
Plaas beskik oor twee woonhuise albei met 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Staalstoor
Vier arbeidershuise.
Plaas is verdeel in 21 kampe
Watervoorsiening: Munisipale water
Kragvoorsiening vanaf 50kva Eskom punt
Besigtiging slegs per afspraak