Back

Farm For Sale in Vredenburg Rural, Vredenburg

Vredenburg Rural, Vredenburg, Western Cape
   POA   
Property Type Farm
Erf Size 3155 m2
Levies R 0
Listing Date December 05, 2023
Floor Size NA
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

3 x Uitstekende saai en vee plase - totaal 3155 Ha nou te koop

Skuitjiesklip 902 Ha waarvan 717 Ha bewerkbaar.
Boesakskraal 1132 Ha waarvan 820 Ha bewerkbaar.
Waterklip 1168 Ha waarvan 876 Ha bewerkbaar.

Al 3 plase het elk hul eie infrastruktuur en is goed beplan.

Plase is geoormerk vir die oprigting van windturbines wat goeie addisionele inkomste kan bied.

So 'n groot eenheid of die afsonderlike plase in die pragtige en goeie area kom selde in die mark.

Plase is ongeveer 2 km vanaf die pragtige vakansiedorp, Paternoster.

Besigtiging slegs per afspraak.

  • Freehold
  • Pets Allowed

Request property details from Home & Hectare Real Estate - Home and Hectare Western Cape

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent