1-Slaapkamer Tuinwoonstel met Onderdak Parkering
Hierdie netjiese en privaat 1-slaapkamer tuinwoonstel bied gemaklike leefruimte in ’n rustige omgewing. Die eenheid beskik oor ’n ruim slaapkamer met kaste, ’n volledige badkamer en ’n kombuis met genoeg kasruimte. Geniet jou eie klein tuinarea – ideaal vir ontspan of ’n oggendkoffie.
Ongelukkig is daar geen diere toegelaat nie.
Een onderdakparkeerplek is ingesluit en beskerm jou voertuig teen die weer. Perfek vir ’n enkelpersoon, lae instandhouding woning soek.
Prepaid elektrisiteit en die water is ingesluit. ’n Nugter en verantwoordelike huurder word verkies.
Moet dit nie misloop nie – kontak ons vandag vir ’n besigtigting