Back

1 Bedroom Apartment To Rent in Kempton Park

Kempton Park, Gauteng
R 6000
Property Type Apartment
Erf Size 1980 m2
Levies R 0
Listing Date March 05, 2026
Floor Size 34 m2
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Veilige Tuinwoonstel – 'n Tuiste Weg Van Die Huis

Volledig gemeubileerde, selfsorg-tuinwoonstel beskikbaar vir maandelikse huur, ideaal vir 'n enkellopende werkende professionele persoon wat 'n veilige en gemaklike tuiste weg van die huis soek.

Hierdie privaat en goed ingerigte woonstel bied 'n rustige oop uitsig en 'n ontspanne leefomgewing, perfek na 'n besige werksdag.

Ingesluite dienste:

Wasgoed en skoonmaak een keer per week

Veilige onderdakparkering
Water ingelsluit by huur
Vooruitbetaalde elektrisiteit

Gerieflik geleë naby alle geriewe en slegs 7 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Bykomende besonderhede:

Deposito vereis

Terme en voorwaardes geld

📞 Skakel om 'n besigtiging te reël en geniet 'n gemaklike, moeitevrye verblyf.

  • Lease period: 2 months
  • Furnished
  • Patio
  • Sectional Title
  • Security Features
  • Sea View
  • Flooring: Tiles
  • Walling: Fully Walled

Request property details from PropertyTime - Kempton Park

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent