Die eenheid is gelee in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in n woonstelblok met 'n mooi uitsig. Ingesluit is 'n oopplan kombuis / leefarea, sonnige balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor. Kom kuier gerus om terleurstelling te voorkom.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Biblioteek en sitkamer area Haarsalon skoonheidsalon Kliniek met dotersbesoeke Sorgsentrum Wassery Markdae en baie aktiwiteite