Die eenheid is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana- Tuine, Pretoria. Die eenheid is kompleet met 'n heerlike groot kamer, badkamer en kombuisarea. Kom kuier gerus en besigtig die woonstel ideaal gelee in die dienssentrum.
Fasiliteite:
24 uur Sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Biblioteek
Wassery
Eet / gemeenskapsaal
Baie aktiwiteite, markdae, ens
Koffiekroeg
Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes en vele meer