Die eenheid is gelee in die immergewilde Bergvallei Aftreeoord in die voorste woonstelblok met 'n mooi uitsig oor die wildreservaat. Ingesluit is 'n oopplan kombuis / leefarea, sonnige balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor.
Kom kuier gerus om terleurstelling te voorkom.
Fasiliteite: 24 Uur sekuriteit Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Biblioteek en sitkamer area Haarsalon skoonheidsalon Kliniek met dotersbesoeke Sorgsentrum Wassery Markdae en baie aktiwiteite
Bergvallei 2204
Spring om nie die geleentheid te mis om die gewilde en baie skaars 1slaapkamer eenheid te bekom nie. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis. leefares, sonnige stoep, afdak reg langs die woonstel, 1 slaapkamers en badkamer. Die eenheid is kompleet met 'n afdak vir u motor
Fasiliteite:
24uur sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Wassery Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes en vele meer