Back

1 Bedroom Townhouse To Rent in Pretoria

320 Twee Riviere Aftreeoord, 1733 Eremomela Street, Pretoria, Gauteng, South Africa
R 7400
Property Type Townhouse
Erf Size NA
Levies R 0
Listing Date August 07, 2026
Floor Size 45 m2
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Wanneer u planne maak vir u aftrede is die eenheid ideaal en gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is goed uitgele met 'n oopplan kombuis / leefarea, slaapkamer, badkamer en sonnige balkon. Ingesluit is 'n afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Biblioteel
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke en vele meer

  • Lease period: 12 months
  • Retirement Property
  • Security Features

Request property details from CSi Property Group - Head Office

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent