Die eenheid is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana- Tuine, Pretoria. Die eenheid is kompleet met 'n heerlike groot kamer, badkamer en kombuisarea. Kom kuier gerus en besigtig die woonstel ideaal gelee in die dienssentrum.
Fasiliteite:
24 uur Sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Biblioteek Wassery Eet / gemeenskapsaal Baie aktiwiteite, markdae, ens Koffiekroeg Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes en vele meer