Dit is so belangrik om die regte eiendom te kies vir u aftrede. Kom kyk gerus na die ruim bachelor woonstel in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 1 slaapkamer , badkamer, Oopplan kombuis.
Fasiliteite:
24Uur sekuriteit
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery