Spring om nie die geleentheid te mis om die gewilde en baie skaars Bachelor te bekom nie. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis / slaapkamer en badkamer in die dienssentrum
Fasiliteite:
24uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Biblioteek
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Wildreservaat mete jukskeibaan en staproetes en vele meer