Back

1 Bedroom Apartment To Rent in Pretoria

4001 Bergvallei Retirement, 1547 Bougainvillea Drive, Pretoria, Gauteng, South Africa
R 8500
Property Type Apartment
Erf Size NA
Levies R 0
Listing Date March 25, 2025
Floor Size 40 m2
Rates and Taxes R 0
Details
Map
Street view
Local info

Property description

Is u op soek na 'n veilige, en aktiewe plek om jou aftrede voluit te geniet? Bergvallei Aftree Landgoed is die perfekte plek vir mense van 50 jaar en ouer wat nie net 'n huis soek nie, maar 'n gemeenskap waar hulle gelukkig en aktief kan wees!

Ons 1-slaapkamer eenhede, ingeboude kaste, bied gemak en styl in 'n veilige, pragtige omgewing. Bergvallei Aftree Landgoed is nie net 'n aftreehuis nie, maar 'n leefstyl waar jy elke dag vol genot en opwinding kan ervaar.

Kenmerke wat jou sal laat tuis voel:
24 uur Sekuriteit: Jou veiligheid is verseker, 24 uur per dag.

Koop Krag: Jy het beheer oor jou eie kragverbruik – prakties en gerieflik!

Aktiwiteite en Sosiale Geleenthede: Elke maand bied ons opwindende aktiwiteite om jou besig en gesond te hou. Bly energiek en sosiaal aktief met mede-inwoners!

Pragtige Natuurskoon: Geniet die rustigheid van die wildlewe en die asemrowende omgewing – die perfekte plek om te ontspan.

Topklas Fasiliteite: Haar- en skoonheid salon, wasgoeddienste, eetsaal, biblioteek en nog vele meer – alles net 'n stap weg!

Spesiale Aanbod:
Kontak ons vandag en kry jou eerste maand se huur GRATIS! Maak Bergvallei Aftree Landgoed jou nuwe huis – waar jy elke dag die beste kan geniet.

Jou nuwe begin is net 'n oproep weg!
Kom ontdek wat ons te bied het en sluit aan by die Bergvallei gesin!

  • Lease period: 12 months
  • Retirement Property

Request property details from CSi Property Group - Head Office

Terms of use
Type of enquiry
Phone Agent
Message Agent