Dit is so belangrik om die regte eiendom te kies vir u aftrede. Kom kyk gerus na die ruim 1 slaapkamer woonstel in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 1 slaapkamer , badkamer, Oopplan kombuis / leefarea, sonnige balkon en afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24Uur sekuriteit
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Biblioteek
Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes en vele meer