Spring om nie die geleentheid te mis om die gewilde en baie skaars 2 slaapkamer grondeenhed te bekom nie. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis / leefarea, sonnige stoep, afdak reg langs die woonstel vir u motor, 2 slaapkamers en badkamer.
Fasiliteite
24 uur Sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Biblioteek
Wassery en skoonmaakdienste
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Wildreservaat met staproetes en jukskeibaan en vele meer