Kom kyk gerus na die ruim 1 slaapkamer woonstel in Bougainvilla aftreeoord kompleet met oopplan kombuis / leefarea, noordelike uisig met sonnige balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor
Fasiliteite:
24 Uur Sekuriteit
Sorgsentrum en paniekknoppie
Kliniem en doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Biblioteek
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Bussie na winkels
Wassery en vele meer