Kom wees deel van die immergewilde Aftreeoord in Montana-Tuine. Bougainvilla Aftreeoord is bekroon en baie gewild in die area. Die eenheid is kompleet met 1 slaapkamer, 1 badkameer, oopplan kombuis / leefarea, sonige balkon en afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Biblioteek
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Markdae en vele meer