Geniet u aftrede in die ruim en sonnige 1 slaapkamer woonstel in die gewilde Bougainilla aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid bestaan uit oopplan kombuis , slaapkamer, balkon, badkamer en afdak vir u motor.
Fasiliteite:
Sorgsentrum
24 Uur sekuriteit
Koffiekroeg
Eet / gemeenskapsaal
Biblioteek
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Wassery
Skoonheidsalon
Paniekknoppie
Bussie na winkels
Markdae en baie aktiwiteite