Kom kyk gerus na die mooi 2 slaapkamer eenheid gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid bestaan uit oopplan kombuis / leefarea, balkon, 2 slaapkamers, badkamer en afdak vir u motor
Fasilteite:
24 Uur sekuriteit
Koffiekroeg
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Paniekknoppie
Eet / gemeenskapsaal
Wassery
Biblioteek
Skoonheidsalon
Haarsalon
Wildreservaat met juksiebaan en staproetes
Markdae en baie aktiwiteite