Die eenheid is gelee indie gewilde Twee Riviere Aftreeoord - Montana-Tuine en is ideaal gelee vir baie privaatheid. Die is kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis / leefarea, sonnige stoep met mooi tuin, enkel garage, enkel afdak, houtvloere en teels, Inverter en vele meer.
Fasiliteite op die oord sluit in:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Wildreservaat mt et jukskeibaan en staproetes
Wassery
Skoonheidsalon
Haarsalon
Biblioteek
Eet / gemeenskapsaal
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Bussie na winkels
Paniekknoppie
Baie aktiwiteite
Koffiekroeg en vele meer