Die ruim Bachelor is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine en is kompleet met 'n ruim slaapkamer, kitchenette en badkamer. Die eenheid is in die dienssentrum vir gemaklike toegang tot al die fasiliteite.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Eet / gemeenskapsaal
Skoonheidsalon
Biblioteek
Wassery
Koffiewinkel
Widreservaat met staproetes en jukskeibaan
Markdae en vele meer