Wanner u dink aan aftree is Twee Riviere aftreeoord u antwoord. Die eenheid is kompleet met oopplna kombuis / sitkamer, sonnige kamer, ruim badkamer en afdak vir u motor. Kom kyk gerus.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met dotersbesoeke
Eet / gemeenskapsaal
Haaesalon
Skoonnheidsalon
Biblioteek
Wassery
Markdae
Bussie na die winkels
Panniekknoppie
Koffiewinkel en vele meer