Kom besigtig die ruim Bachelor beskikbaar in Twee Riviere Aftreeoord. Die eenheid is ideaal vir die enkel persoon wat naby aan die deinssentrum and fasiliteite wil woon. Die eenheid is kompleet met 'n ruim oopplan kombuis / kamer en 'n badkamer.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Paniekknoppie
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Eet / Gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Wildreservaat met staproetes en jukseibaan
Wassery
Biblioteek
Snoepie
Skoonheidsalon en vele meer