Die eenheid is gelee in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord en is kompleet met oopplan kombuis / leefarea, sonnige balkon, ruim slaapkamer en badkamer. Daar is ook 'n afdak vir u motor.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Paniekknoppie
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Biblioteek
Bussie na winkels
Koffiekroeg
Eet / gemeenskapsaal
Markdae en baie aktiwiteite