Kom wees deel van die immergewilde Aftreeoord in Montana Tuine. Bougainvilla Aftreeoord is bekroon en baie gewild in die area. Die eenheid is kompleet met 1 slk, 1 badkamer, Kombuis / leefarea en sonnige balkon asook afdak vir u motor.
Fasiliteite
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Wassery
Biblioteek
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg en vele meer